Testimonials
-
‘’… baie goeie diens voel baie goed oor nuwe glimlag en sal Advanced Dental definitief aanbeveel…”
-
“…Thank you for fixing Lara’s tooth, she loves her new tooth and can’t stop smiling! Lara also felt very comfortable in Dr ‘s chair and found her experience at the dentist very pleasant. She is all smiles… “ — (CadCam technology was used to reconstruct fractured front tooth within 24 hours.)
-
“… baie gelukkig met die diens en mense praat oor hoe my mooi glimlag nou is”
-
“… baie goeie vriendelike behulpsame diens en baie tevrede met my nuwe glimlag …”
-
“…baie tevrede met die diens en Dr Beukes en sy personeel is definitief van die beste en hulle laat mens altyd tuis en op jou gemak voel. Almal sê hoe mooi my splinternuwe glimlag is …”
© 2014 Advanced Dental Center by themediagenius.com